• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Gaan bietjie wegloop vir paar dae

Started by Meraai vannie Baai, August 18, 2012, 12:26:40 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anastasia

Ag, lekker!  Geniet dit uit volle bors!  Of, soos die hoof eendag tot sy bittere spyt vir die meisies skool aanbeveel het, hul hul skoollied moet sing:  sing dit uit altwee borste!  (ware gebeurtenis!)  Ha ha
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Hiehiehiehie, sit nou en dink hoe ek hierdie lyntjiekuiers en lagpilletjies gaan mis. Die ene moet ek onthou om vanaand vir Outop te vertel lol  :headbang: