• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Bolandse berge

Started by Naas, August 10, 2013, 09:19:19 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

En daar le die stoel... Vyf wiele innie lug.
Gelukkig het ek dit oorleef.
Sien julle erens voor Saterdag by die winkel.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

#16
Giggel ek vir die prentjie wat my kreukelkamer skets  :toothy4:

PM

En hier kom ek ook hande swaai en juig!  Ag my liewe Trappies, dit is werklik heerlik om jou hier te sien.
My lewe het net 'n hoepel gegooi en ons kan nie met ons voete op die aarde land nie. 
Dit gaan nie baie goed met Hannes nie en ek was genoodsaak om vir hom 'n outamatiese kar te koop.  Gelukkig lyk dit of die ou in die sewende hemel is. 
Ek is in die sewende hemel om jou hier te sien.  Gee my tog net assebliefie 'n klein kansie om alles uit te sorteer sodat ek weer ten volle kan saam kuier. 
Ons is weer terug in Annlin nadat ons huurder 'n groot gemors van ons plekkie aangevang het.  Wens jy, Andrew en Naas wil sommer net wegbreek en kom help!
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Ai PM ek en Andrew so wat wou gee om onse Naas op te pik en deur te ry. Dis net so vas hier.

My pop is mos druk besig om eksamen te skryf. Adrian het ook weer terug gegaan skooltoe.

Oma het nou Alzheimers.  :crybaby2: So ek kan haar glad nie los nie. Sy raak tog te moeilik.

Maar ons moet nooit se nooit nie. Positief bly :toothy4:

(((((((((((HUG)))))))))) lief julle almal baie.

:angel12:

PM

Moenie sê ons kry nie blootstelling nie.  Hier is nie veel komtaartjies nie, maar kyk net die aantal kere gelees,
Het ek nou weer hoendervleis Naas.  Of is dit nou krokkedilvel?

Om te weet is om te verstaan.

Assie

#20
Ta PM is maar met min tevrede...
Dis 2117 in 9 jaar. Maw so 4.5 keer per week. Meeste hiervan kort na plasing.
En hierdie kommentaar van my is maar nommer twintig... Maw 2.2 komtare per jaar waarvan meeste kort na plasing was.
Soms kan syfers ons mislei en die waarheid homself in ons koppe versteek.

:mumum:

PM

Mapstieks Assie, dit is steeds beter as niks.   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.