• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kom help met woorde wat...

Started by PM, April 30, 2013, 11:48:41 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Jou pa se wysheid sal ek onthou PM  :headbang:

PM

Versuip ek nou my siel in die sappe van die taal. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

#17
Dink ek nou aan my plasing by "verkragting" en wonder wat die vroulike vorm van pedofiel is.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Ek sal bietjie dink oor die vroulike vorm maar vermoed Assie se oupa het die antwoord. Ek kan darem vir jou se wat noem mens 'n skelm krokkedil Naas. Dit is 'n kroekkedil :sign10:

Assie

Ek sa liewerste nie Oupa se antwoord gee nie.
Dit hoort innie kroeg en selfs daar gaan Ta PM my toesluit.

:mumum:

Trapsoetjie


Naas

Daai is uitstekend Trappies.
Ek vermoed Oupa se dis pedofoes.
(forumtronk hier kom Naas. Julle sal maar vir my peanuts met 'n kettie deur die tralies moet skiet.)

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Assie

#22
OOM NAAS!!!
Ta PM!!! Ta PM!!! Waaaar is jy???OOM NAAS!!!

:mumum:

Meraai vannie Baai

Ek hou die peanuts en kettie gereed  :toothy4:

PM

Nee wat, as ek en my pa stoute grappies gemaak het, het hy altyd gesê: as hulle so ordentlik is sal hulle mos nie weet waarvan ons praat nie!  Naas, is jy seker jy het daai woord reg gespel?   :icon_scratch:

Om te weet is om te verstaan.

Naas

Honderd persent seker.
Hy issie in die woordeboek nie so ek kan hom spel soos ek wil.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.