• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ekseem

Started by PM, September 07, 2012, 10:13:31 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek het daardie prentjie gesien met die bloeddrukband om en dit het 'n groot indruk op my gemaak.  Puik gedoen Wils. 
Om te weet is om te verstaan.

Anicia

 :hello:   Ekseem is n liederlike ding.My seun het dit gehad van sommer baie jongs af.Dit het gelyk soos masels,later in die waai van sy arms en bene en het met tye erger geword.Hy het homself soms gekrap dat die bloed deursypel,gehuil van frustrasie.Moes sy naels kort hou en dit geweldig teen sy sin" Mamma,hoe kan ek dan krap as mamma my naels so kort knip." Dit het my hart gebreek om hom so te sien.Baie opgelees oor dit en ja die salf met die kortisoon in,het die beste gehelp en het dit bevogtig met aqua room ook.Die Dove seep het ook baie gehelp.Vandag kan ek se dankie aan ons Hemelse Vader dat hy dit ontgroei het.Wat ook help is die ' hipo allergenic'  beddegoed.(Hoop dis reg gespel)
Wens ek het vroeer van julle oulike raad gelees.Sou meer gehelp het.

PM

Dankie vir jou inset Anicia. 

Met oor die 8 duisend maal gelees lyk dit asof daar nog baie mense is wat dieselfde probleem ervaar.
Om te weet is om te verstaan.