• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

En hier sit ek ...

Started by Meraai vannie Baai, May 25, 2015, 07:38:59 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Om te weet is om te verstaan.

PM

Onthou ek is in Leeupoort! Hier is die internet soos 'n ou ford kar.  Jy moet bly die slinger draai om aan die gang te kom.  As jy weer sien het jy afgeval. 

Om te weet is om te verstaan.

PM

Gelukkig is ek nou hier in Annlin.  Ek kyk na fibre en sal dit hoog op prys stel as iemand vir my raad kan gee.
Ek verstaan dat ek ook 'n "Smart TV" nodig het.  Wat is die beste?


Ek wil graag flieks en series aflaai.  Ek het tyd en ek kan my tyd beplan. 


As hier iemand is wat kan help sal ek 'n nuwe onderwerp begin waarin ons dit kan bespreek. 
Om te weet is om te verstaan.