• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Gedigte vir die digkompetisie

Started by PM, April 01, 2012, 02:58:33 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Herewith Request for Shipping of Winnings.....

PM, weet nou nie of jy al my CD aangestuur het nie ??
Laat weet asb en of jy my Aflewerings Adres het.
Terwyl ek (nog) nie werk nie, kan ek solank daarna kyk.

Dankie
elle

PM

Hi Nonnatjie, ek pleit skuldig, dit het my skoon ontgaan. Hier was dit nog net doller as kopaf en ek kom by niks uit nie. 
Ek sal in die week die CD's gaan afhaal en dit pos. 
Stuur 'n briefie met jou posadres asseblief.  Skuus matertjie, en dankie dat jy my herinner het. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Not to worry yourself sick.
Dis net dat ek baie (hopelik nie) tyd gaan he en die ideale ding sal wees om my besig te hou.
Stuur vir jou my adres.
elle

PM

Gaaf, ek het jou adres ontvang en met Ockert gepraat.  Sy dametjie sal vir jou en WW die nodige vorms stuur om te voltooi en dan julle pakkies laat aflewer.  Hy is so dierbaar vir my. 
Om te weet is om te verstaan.