My eie Li'totes: Dit gaan goed, ek skop nog in paaiemente...
Ek hou van hierdie Engelse beskrywing:
Litotes is best appreciated as a kind of rhetorical magician or illusionist. It can draw our attention to something – its badness, its difficulty, etc – while, simultaneously, emphasising its opposite. The quickness of the rhetorical hand deceives the mind’s eye – now you see what’s being meant, now you don’t!Kritiek verberg vir die blote oog, agter 'n mantel van ironie!
En dan is daar natuurlik nog die nefie van Li'totes - Apophasis (the art of raising an issue by saying you are not going to talk about it) waarvan President Trump se tweet die perfekte voorbeeld is: “Why would Kim Jong Un insult me by calling me ‘old’, when I would NEVER call him ‘short and fat?’..."
Maar oor sy soms onnosele opmerkings, sal ons liefs nie praat nie