• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Knieknik buig eerbiedig

Started by Meraai vannie Baai, October 03, 2011, 08:32:37 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

 Naas het die gebaartjie verwoord :notworthy: In engels "curtsey" - Knieknik(buig) eerbiedig

PM

Knieknik is 'n baie mooi woord.  Ek knieknik vir almal van julle. Sal ek dan kan "handsnip" as ek julle salueer?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

 :hello2: Ek misssssss julle fiskriklik!

PM

Wens ek kon die klomp energiepille injaag!  Sommer 'n handvol vir myself ook.
Dalk kan dit werk:
Stel 'n lys op van name wat goed is op verskillende opskrifte, topics, onderwerpe of wat 'n mens dit ookal noem.  Dan vra jy elkeen om daardie afdeling te behartig.  Soos moderators.  (Skryf ek nou soos Daleen Mathee!  Gie-gie!
Ek dink as elkeen 'n deel kan behartig sal dit wonderlik wees, wat dink jy Raaitjie, almal van julle. Wil julle self aanbied wat julle graag wil behartig?   Asseblief?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

En iewers het ek hierdie pragtige voorstel gemis PM! Net dalk sou dit ons gaste aanspoor om 'n  woordspoor te los - dalk kry hulle self lus om 'n afdeling te bewoord en aan die gang te hou  :notworthy: :icon_salut: