• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Lekker verjaar Lox

Started by Gawelina, October 02, 2011, 06:50:03 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Gawelina

Mag ek hier maar sê dat ek hoop Loxie lekker verjaar vandag en dat hy nog baie lank vir almal gespaar sal wees.  Hoop die familie gee hom kans om bietjie hier ook te kom loer.

Pragtige nuwe lewensjaar vir jou Lox. :hello2:

Naas

Lekker verjaar Oom Lox.
Mag daar vele gelukkige jare voor jou uitstrek.






:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Lox

Baie dankie julle. Naas ek het darem nog nie die oom titel verwerf op die forum nie.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

adele

mag dit 'n baie mooi dag gewees het, wat 'n pragtige jaar inlui. baie geluk met al jou lewensjare.
adéle  :grommit:

Lox

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

Van ons kant af ook net die mooiste vir jou mater! Glo jy het 'n fees gehad  :hello2:

PM

Hartlik geluk liewe maatjie omdat jy gister verjaar het, mag die liewe Heer jou seën en nog baie jare spaar, ook vir ons hier op die forum.  

Gesondheid is die belangrikste wens en dan wens ek al jou mooi wense word waar.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.