• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Help my asseblief met die gatseggie

Started by PM, October 01, 2011, 07:24:42 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hier is nou die ideale gatseggie waarmee ek graag bedankings wil doen, maar ek weet nie of ek die regte woorde kan kry nie.  Kom plaas dit vir my in woorde asseblief!   :notworthy:   :notworthy: 
Om te weet is om te verstaan.

adele

die uwe    :bootyshake:   wil u nederig bedank    :notworthy:   vir die groot bydrae wat u gelewer het   :icon_salut:   , in die aanskyn wat blink van sweet   :sunny:   het u wondere verrig deur die taak wat u met ywer   :hello2:   verrig het. ontvang hiermee my opregte meegevoel   :icon_silent:   vir u moegheid   :sleepy2:  , en weet dat ons volgende keer weer op u knoppie sal druk.   :love3: 
die uwe    :icon_king:

   :toothy4:   :toothy4:   
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Amen Adele! PM ek val ok in die rytjie: Dankie baija baija  :notworthy: :bootyshake: ons  :love7: jou stikkint

PM

 :sign10:  Baie dankie, julle is   :angel11: :angel11:  en twee  :angel4: :angel4: maar ek wou eintlik hierdie  :notworthy: in woorde vasvang.   :icon_biggrin: 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

In engels "curtsey" - Knieknik(buig) eerbiedig






:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dit is mooi - knieknik - as jy dit weer soek het 007 dit kom skaai.   :icon_biggrin:

Eintlik wil ek nie knieknik nie, (sien, daar gebruik ek dit al) ek wil op die grond neeerval en die voetspore van die ouens wat my so mooi gehelp het soen.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

adele

hi vriendin, ekke weet jy soek mooi woorde, maar ek wou sommer biki terg en speel met al die gatsiggies. maar noudat ek verstaan wie jy wil bedank, sal ek verder dink.
adéle  :grommit:

PM

Moenie fout maak nie, ek geniet elke stukkie humor, dit maak my vervelige dag vol sonskyn.  Dankie matertjie, ek weet ek kan altyd op julle pyl trek. 
Om te weet is om te verstaan.