• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kantlynloos

Started by PM, September 29, 2011, 08:19:46 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Kry ek toe 'n briefie van Adéle en toe ek haar antwoord skryf my vingers, daardie tien getroue waghonde van my, self die woord waarna ek al twee dae lank soek. 

Borderless - kantlynloos. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#1
Diekant sal hulle nou vir jou geskryf het: good on you my mate! Ek lief dit  :bootyshake:

Net toe ek wil loop dink ek daaraan, sou moerige rugbygeesdriftiges nou 'n halfblinde kantlynregter met 'n 'd'tjie in die plek van jou 'ellejtie' in die woord kan beskryf?  :icon_biggrin: :dontknow:

PM

Ag, jou sin vir humor slaat my agter die blaaie.   :icon_biggrin:  Dis al wat ek nogdig gehad het om weer vol moed terug te keer boek toe.  Ek het nou gou Elle se adres kom soek.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.