• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

My taal en ek...

Started by PM, September 29, 2011, 08:13:46 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Lees ek gou my e-pos, laat ek vertel.
Marion van Holland kom kuier die 5de Oktober.  Sy skryf dat sy bekommerd is oor haar man en ek antwoord dat ek jammer is om te hoor dat Ton "ongesteld" is. 

Onder aan Marion se briefie, PS

p.s. weet je dat '' ongesteld" het Nederlandse woord is voor de maandelijkse periode van de vrouw?!  Prachtig die taal, Ton vond het erg grappig!

:read2:
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

 :icon_biggrin: Lekker lag ekke ook nou. Ja, nee kyk. dis verstommend hoe gewone woorde in ander tale totaal onaanvaarbaar is, of uit plek geplaas word.  :angel4: ..en is dit nie wonderlik hoe ek verkeerd kan praat nie.  :dontknow:  :color:
:angel12:

PM

Jy praat reg, ons verstaan net verkeerd.   :icon_biggrin:  'n Ou kan sleg in die verleentheid kom, gelukkig verstaan ons vriende dat dit net 'n "begrips verskil" is. 
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Quote from: PM on September 30, 2011, 12:30:14 PM
Jy praat reg, ons verstaan net verkeerd.   :icon_biggrin: 

:laughing7: Ek hou van die een PM, ek gaan hom gebruik. Wanneer iemand weer hul T-Stang knoop,   :toothy4: gaan ek eenvoudig sĂȘ, dis nou nie my skuld dat jy nie reg kan verstaan nie  :icon_biggrin:  :laughing7:

:angel12:

PM

Ek lag nog vir daai een.  'n Mens kan ook seker nie ingelig wees op alle gebiede nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.