• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Pollyfilla

Started by Meraai vannie Baai, September 29, 2011, 01:37:06 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Meraai sê vir Gatiep hy moet Pollie, haar pappegaai, kos gee terwyl
sy weg is. Toe sy terug kom, is Pollie stokstyf.

Sy vra Gatiep wat hy vir Pollie gegee het, waarop hy sê "pappegaaikos". "

Wat se soort pappegaaikos?" wil sy weet.

"Daai boksie wat sê Pollyfilla", antwoord Gatiep.

PM

As jy jou verantwoordelikheid wil oordra, moet dit gepaard gaan met deeglike instruksies.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Laat my dink aan die ryk boer wat met vakansie gegaan het.
Voor hy loop los hy opdrag vir Jonas om die swembad skoon te hou. Elke dag 'n chloorpil in die bad te gooi. Hy moet ook die duur stoetbul oppas want dit is tyd dat die koeie gedek moet word. Die steotbul moet ook elke dag sy bulpil (koeiviagra) kry.
Jonas se grysmassa is nie meer op skoolstandaard nie en hy raak deurmekaar met die pille.
Drie dae later bel hy die boer. Baie benoud.
Wat's verkeerd Jona? wil die boer weet.
Oubaas, die bul hy pie wit en sy mis hy's wit. En vanoggend toe Sara die wasgoed wil ophang jaag die creepy crawly haar al om die swembad.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

En om te dink, ek het nooit gedink die goed kan werk nie!   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

PM, die chloor of die viagra?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

O griekie verdriet hier kom 'n ding.  My plek is geboek doer agter in die hoekie  :book1: :notworthy:

Naas

Hier by ons poeier die bouers viagra en strooi dit oor die gras. Soggens maak hulle dan die erdwurms bymekaar en gebruik hulle vir dakspykers.
Tye verander. Ek weet my voorouers het gebreide kondome gebruik en baie kinders gehad maar dit laat my wonder wat grootjie gemaak het sonder viagra.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

O gonna Makkadonias. 

Ek weet nie wat het grooitjie gedoen nie.  Ek weet net die gras op die walle van die rivier was altyd groen en het welig gegroei.   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

007 bind net gou strikkie om die wurmpieek bedoel erfie. I'll be back  :notworthy: :book1:

Chichi

hehe ek het die viagra oor die gras en erdwurmspykers vir my pa vertel, hy het nou amper van sy stoel af geval...
*The one and only AWESOME-EST


Naas

Met die sinieliteit van ouderdom gebruik die oom per ongeluk Tipex ipv viagra. Die volgende oggend word hy wakker met 'n groot korreksie.





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Chichi

hehe korreksie....

ek weet nie waarvan jy praat nie

*The one and only AWESOME-EST


PM

Wit is seker beter as blou.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Halwe viagra in die aand keer dat omies nie van die bed af rol nie.
Dokter skryf vir oom viagra voor. Tannie vra vir klem in die kaak inspuiting wNt geroeste spykers is lewensgevaarlik.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Assie

Oom Naas, ek het bietjie vergeet, wat is die viagra waarvan almal so praat?

:mumum: