• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

op vers en klank

Started by Lox, September 28, 2011, 06:21:18 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

gisteraand so na 10 uur ry ek huistoe van 'n vergadering af. luister toe RSG en vers en klank is toe daarop. Ons is naby die dorp dus kon ek nie die hele program luister nie maar terwyl ek ry was daar 'n komiese vers van ek dink Philip se Vos wat voorgelees was.

ek sou daarvan hou om die woorde op skrif te kry maar hier is 'n skakel waar jy dit kan aflaai en luister. dalk loop ek die woorde op skrif nog raak iewers.

vers en klank 27 sept 2011 op potgooi

http://www.rsg.co.za/potgooi-soek.asp
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

#1
http://versindaba.co.za/category/skrywers-se-blogs/philip-de-vos-se-blog/page/3/

Daar's jouse versie (so half na onder Stoffeltjie). Onder die opskrif van stories oor die liefde. 'n Lang vers wat Philip moes skryf oor wat alles tussen die lakens gebeur het van Adam se tyd tot nou met onse Steve Hofmeyr ...  :toothy4: :color:

Lox

danke dis hy
dis nogal oulik, ek mag hom seker hier iewers by verse opsit ?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

Ongelukkig is daar kopiereg ook betrokke Loxie  :icon_bigsmurf: ....die ouens wat wil lees kan daar 'n draai gaan gooi. Neefgoed Joe gaan juis vanoggend so esdraaitjie gooi op die erf. Hy sal seker vir jou laat hoe die verse 'afgegaan' het  :icon_cheers: As jy ietsie wil bespreek rondom die verse is jy meer as welkom om te kom deel hoor  :headbang: