Author Topic: old age  (Read 7176 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
old age
« on: September 22, 2011, 08:03:56 PM »
HAVE YOU EVER BEEN GUILTY OF LOOKING AT OTHERS YOUR OWN AGE AND THINKING, SURELY I CAN'T LOOK THAT OLD? WELL......YOU'LL LOVE THIS ONE!

MY NAME IS ALICE SMITH AND I WAS SITTING IN THE WAITING ROOM FOR MY FIRST APPOINTMENT WITH A NEW DENTIST.   I NOTICED HIS DENTAL DIPLOMA, WHICH BORE HIS FULL NAME. SUDDENLY, I REMEMBERED A TALL, HANDSOME, DARK HAIRED BOY WITH THE SAME NAME HAD BEEN IN MY SECONDARY SCHOOL CLASS SOME 30-ODD YEARS AGO.

COULD HE BE THE SAME GUY THAT I HAD A SECRET CRUSH ON, WAY BACK THEN?
 
UPON SEEING HIM, HOWEVER, I QUICKLY DISCARDED ANY SUCH THOUGHT.  THIS BALDING, GREY HAIRED MAN WITH THE DEEPLY LINED FACE WAS FAR TOO OLD TO HAVE BEEN MY CLASSMATE.
AFTER HE EXAMINED MY TEETH, I ASKED HIM IF HE HAD ATTENDED MORGAN PARK SECONDARY SCHOOL .
 
'YES, YES I DID. I'M A MORGANNER! 'HE BEAMED WITH PRIDE.
 
'WHEN DID YOU LEAVE TO GO TO COLLEGE?' I ASKED
 
HE ANSWERED, IN 1965.  WHY DO YOU ASK?
 
'YOU WERE IN MY CLASS!' I EXCLAIMED.
 
HE LOOKED AT ME CLOSELY.
 
THEN THE UGLY,
 
OLD,
 
BALD,
 
WRINKLED,
 
FAT ARSED,
 
GREY HAIRED,
 
DECREPIT,
 
BASTARD ASKED..

"WHAT DID YOU TEACH ???"
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: old age
« Reply #1 on: September 22, 2011, 09:54:34 PM »
hehehehe mag almal wat ek ken baie ouer word en gelukkig wees daarby!!!
*The one and only AWESOME-EST


Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: old age
« Reply #2 on: September 23, 2011, 02:20:53 AM »
Hiehiehie my anti-depressant vir die dag is so pas geneem  :toothy4: :notworthy:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: old age
« Reply #3 on: September 23, 2011, 07:09:29 AM »
Hi julle, dit is nie 'n grap nie!
Toe my kinders se vriende kom kuier het toe hulle so 18 jaar oud was, het ek die deur oopgemaak en hulle het dan gevra of my boetie/sussie by die huis is.
Nou sê hulle, ons het nie geweet jou ouma bly nou by julle nie.   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: old age
« Reply #4 on: September 23, 2011, 08:16:50 AM »
hehe ek dink my ouma is die mooiste ouma in die wereld. Sys nou 76 en sy lyk nog flippen goed :love7:
*The one and only AWESOME-EST


Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: old age
« Reply #5 on: September 24, 2011, 05:53:24 AM »
Ek dink dit is 'n groot voorreg om nog grootouers te hê.  My vriendin in NZ se ouers leef nog altwee.  Oupa is al 94 en Ouma is kort op sy hakke.  Hulle woon nog in hul eie plekkie en ry nog winkels toe om inkopies te gaan doen.  Ek moet nog meer as dertig jaar leef voordat ek daar uitkom.   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: old age
« Reply #6 on: September 24, 2011, 07:48:57 AM »
Verkoopsman wil weet hoe oud die oom is wat lewensversekering wil uitneem.
87 antwoord die oom
Oom, op daai ouderdom kan jy net lewensversekering kry as albei jou ouers daarby teken.
Hulle is nie nou hier nie boetie. Hulle is in die Vrystaat.
So hulle lewe nog? vra die verkoopsman ongelowig. Hoe oud is hulle dan nou?
Mammie is 108 en pappie 111
Bly hulle in die Vrystaat Oom
Nee boeta. Hulle is na my oupa se troue genooi.
Waaaat! Oom se ma is 108 en jou pa 111 en jou oupa wil trou?
Nee boetie. Oupa wil nie trou nie. Hy móét trou.


 :icon_bigsmurf:

« Last Edit: September 24, 2011, 07:50:30 AM by Naas »
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: old age
« Reply #7 on: September 24, 2011, 08:36:37 AM »
Dit is 'n onderwerp wat ek deesdae wil vermy.
Baie baie netelige sakie.
elle

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Re: old age
« Reply #8 on: September 24, 2011, 10:12:53 AM »
Angeliek...is dit nou die ouderdom, ouer lyk wat so netelig is? ja ek hoor ook al meer hoe ek geoom word, mens hou mos nie juis daarvan nie.

lekker lag ek nou vir naas se grappie.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: old age
« Reply #9 on: September 24, 2011, 05:52:18 PM »
Oudste is ook hier en ek lees jou grappie vir die twee manne.  Wens jy kon hulle hoor bulder!

Kom vertel Elle, wat steek jy vir ons weg?
Om te weet is om te verstaan.