• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

VIR PM!!!!

Started by Chichi, September 22, 2011, 06:03:45 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Chichi

Hierdie is spesiaal net vir jou, maar almal kan dit doen!
Gaan hierheen: http://www.drawastickman.com/

en volg die instuksies, soos as daar staan 'draw a stickman' dan doenit langs die pyltjie!
*The one and only AWESOME-EST


PM

Dankie Chichi, dit was vet pret.  Net my ballon was 'n drake-eier en amper versuip ek die arme stokmannetjie wat heeltemal gebreklik geloop het.  Dankie vir die deel daarvan.    :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehe yay! 'n vriend het dit vir my gewys toe dink ek aan jou!  :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST


PM

Jammer die ander ouens wil nie ook saam speel nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehe ek dink hulle sal.... eendag
*The one and only AWESOME-EST


Lox

ek het ook probeer teken maar dis beslis nie my talent nie
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ag ek het dit baie geniet.  Die humor daarin verlig die spanning van elke dag se "stretch".   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehe ek geniet dit baie
*The one and only AWESOME-EST


PM

Loop ons mekaar wraggies raak!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

*The one and only AWESOME-EST


Meraai vannie Baai

Hiehieheiheeiehi......ek het besluit om so paar sekondes uit 'n minuut te steel en paar strepies gaan trek. Nou sal ek my alie moet roer want die sekondes het gerek en rek maar dit was vetpret :love7: :notworthy:

PM

Dit is nogal lekker om soms soos 'n kind te sit en speel.   :icon_biggrin: :headbang:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Ek is baie bly dat julle dit geniet!!

*The one and only AWESOME-EST


PM

Chichi, ek is mal oor jou feetjie.  Waar kry jy dit?
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Hierso!!! daar is baie oulikes, mens moet net mooi soek!

http://www.getsmileyface.com/
*The one and only AWESOME-EST