• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

vroeg loop

Started by Lox, September 17, 2011, 09:59:43 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Piet Koos en Jannie werk in 'n fabriek in die Wes Kaap. Een oggend oor

'n koppie tee sê Koos vir die ander twee: "Manne, het julle gesien die

baas loop elke dag vroeg?"

"Ja", antwoord die ander twee.

"Nou ek sê julle wat, hoekom loop ons nie ook 'n bietjie vroeër die

volgende keer as die baas vroeg loop nie?" sê Koos.

Die volgende dag loop die baas 'n uur vroeg by die werk en die manne

loop 5 min later. Piet gaan vang vis in die dam naby sy huis. Jannie

gaan kroeg toe, kyk na die sokker op TV en drink 'n paar biere Koos

gaan na sy huis toe, loop in sy kamer in en sien sy baas saam met sy

vrou in die bed. Hy maak die deur saggies toe en verdwyn uit die huis

sonder dat iemand hom sien.

Die volgende dag gesels die manne daaroor om weer vroeg te loop.

"Nooit" sê Koos, "Ek is gister amper gevang!"
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

'n Saak het altyd twee kante.  :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

mwahahahahahaha het hierdie vir my skoonpa gelees, hy het hom amper vrek gelag
*The one and only AWESOME-EST


Assie

Hier by ons misluktepaliteitskantore is daar 'n streng reel. Almal moet lings hou in die gange.
Dit keer dat die wat vroeg loop nie in die wat laatkom vasloop nie.

:mumum:

Meraai vannie Baai

Ons het die naweek nou begin met 'n uitbundige gebulder  :toothy4: Arme Koos.

PM

Om te weet is om te verstaan.