• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ceres karoo deel 1

Started by Lox, September 14, 2011, 06:30:54 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dankie tog, ek is los!  Hoop regtig julle kan 'n plan maak.  Dit sal lekker wees om julle hier te hê.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Nee nee PM jy is nie los nie!!! jy moet my dan bederf?  :angel12:
*The one and only AWESOME-EST


PM

Ek bedoel los van jou ander helfte te probeer oortuig, die bederfie sal verseker daar wees.  :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

YAY!!!!!

Ek gaan bederf word!
*The one and only AWESOME-EST


PM

Nou moet jy eers sê van watter bederfies hou jy.  Wat gaan in jou piekniekmandjie wees waarmee jy bederfies gaan uitdeel. 
Om te weet is om te verstaan.