• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

jong paartjie

Started by Lox, September 13, 2011, 09:58:33 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Die jong getroude knaap sê vir sy pragtige vroutjie: "Jou sexy ding, kamer toe is jy"!
Sy kyk hom diep in die oë, giggel en sê: "O nê, jou ou stoute kabouter."
Hy: "Nee ernstig, die rugby gaan begin - so gaan nou en los my uit."
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai


PM

Plaas hy maar rugby oor haar skouer kyk.   :evil6:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

kan werk....ek weet
ek het op i tyd nog rugby gekyk
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ja nee regtig, ek glo nie 'n ou kan so fanaties wees oor rugby nie.  In elk geval nog nie op daardie ouderdom nie.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Wil my mos ook al voel hier is ergens 'n p*** in die skrum .... of 'n los gemaal om die verkeerde bal!

PM

Ag Raaitjie, kan jy nie eers push spel nie?   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

jong paartjie kan dalk kyk of hulle saam met die span kan score.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

haha julle mensies is baie snaaks!!!  :icon_biggrin:

ek sal ook kwaai wees as dit die geval is
*The one and only AWESOME-EST


Meraai vannie Baai

Hie hie PM mens kom amper by push uit as jy die p*** sou vertaal as 'stootkarretjie vir babas'  :sign10:

PM

 :icon_biggrin:  Die forum doen my goed so vroeg in die oggend.  As ek klaar broodjies gepak het en my e-pos gedoen het, val ek hier in om te lag.  So saam met die voëltjies se singery bring dit my net in die regte stemming vir die dag.
Om te weet is om te verstaan.

adele

    :wave:   :bootyshake:   lekke   :sleepy2:
:coffee2:   vir almal?    :icon_thumright:    :icon_sunny:    :wav:

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Dit klink vir my of jy 'n sonnige vrolike dag gaan hê Adéle.  Hier is vir jou ook 'n waai   :wav:  :love3:
Om te weet is om te verstaan.