• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Oomblik geraam

Started by Gawelina, September 09, 2011, 08:08:15 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Gawelina

toe ek by die deur uitstap
het 'n bloeiselgeur tjalie
styf om my lyf gevou,
jou arms om my lyf
sou die oomblik
volmaak kon raam
my lief

PM

Dit is kort, kragtig en treffend.  Die "lyf" in die vierde versreĆ«l is egter effens lastig.  Jy kan dit of weglaat, of vervang met 'n sinoniem.  Net as jy wil  :icon_biggrin: .   
Om te weet is om te verstaan.

Gawelina

Dis te vroeg in die oggend vir my brein.  Ek kry nie nou sinoniem nie.  Lees hy nou beter?




toe ek by die deur uitstap
het 'n bloeiselgeur tjalie
styf om my gevou,
jou arms om my lyf
sou die oomblik
volmaak kon raam
my lief

Angelica

O jinne, dis pragtig. So pienk en sag en vol romanse.
elle

PM

Dit is uitstekend!   :hello2:  :notworthy:  Jy kry 'n sterretjie en 'n   :icon_flower: en 'n T-hempie.   :tshirt:  :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

*The one and only AWESOME-EST


Trapsoetjie

Dit jubbel. As ek nou reg skryf.. Dit laat my voel die dag is nie so sleg nie. Mooi geskryf Gawie.  :hello2:
:angel12:

Ah Willa

jou woorde het nou my hart geraam :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w