• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 
News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

naweek

Started by Lox, September 09, 2011, 10:37:08 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

ek het my ou drinker vriend raakgeloop. hier is 'n foto van ons vorige ontmoeting, ons sal maar aangaan waar ons laas opgehou het.

die vrouens moet maar hulle besig hou met eetgoed aandra vir ons.

gelukkig is hy ook nie so erg oor rugby nie

ons gaan maar oor die ou dae en planne vir die toekoms gesels en dan werk aan die oorskot.

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Trapsoetjie

Ek is baie bly julle is vriende, eish daai tande sal laat ek my rooi koeldrank  :icon_biggrin: ook vir hom gee as hy net skeef kyk.
:angel12:

Meraai vannie Baai

Wonder of hy met my pienk borreltjies tevrede sou wees  :icon_biggrin:

PM

Wat het nou gebeur dat ek nie die foto kan sien nie?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hie hie ... hoeveel glasies is jy agter my?? Ek sien nog alles  :icon_biggrin:

Lox

sit jou bril op.......

rooikoeldrank soos R & R? Raspberry en rum

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ek gee vir julle 'n prentjie van my prentjie.  Dit is al wat ek sien!  Help my uit!

ek het my ou drinker vriend raakgeloop. hier is 'n foto van ons vorige ontmoeting, ons sal maar aangaan waar ons laas opgehou het.

die vrouens moet maar hulle besig hou met eetgoed aandra vir ons.

gelukkig is hy ook nie so erg oor rugby nie

ons gaan maar oor die ou dae en planne vir die toekoms gesels en dan werk aan die oorskot.
Om te weet is om te verstaan.

Lox

dan moet daar fout iewers by jou wees? kan jy die ander fotos op die forum sien?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Daar wys dit nou vanoggend Lox, weet nie hoekom dros my goed so nie! 

Dit is te kostelik.  Hulle sê skoon brandewyn gee 'n man borshare.  'n Mens kan duidelik sien die vriend van jou maak die pap dik aan.    :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Gawelina

Lox ek het jou gesê jy sit nie daai foto van ons twee hier nie.   :nono:

Netnou dink die mense sleg van ons. :sign10:

Naas

Al sit Lox langs 'n harige ding
bly hy maar ons liewe ling...

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Lox

Quote from: PM on September 10, 2011, 06:03:35 AM
 
Dit is te kostelik.  Hulle sê skoon brandewyn gee 'n man borshare.  'n Mens kan duidelik sien die vriend van jou maak die pap dik aan.    :icon_biggrin:

ja PM dis die dat hy iewers klere gesteel het om aan te trek.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

#12
 :sign10:  Ag nou ja, lag maar vir my, ek verdien dit.   :sign10:
                             Dom blond!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.