• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

What am I?

Started by Meraai vannie Baai, September 08, 2011, 05:28:13 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Swings by his thigh / a thing most magical!
          Below the belt / beneath the folds
          Of his clothes it hangs / a hole in its front end,
          stiff-set and stout / it swivels about.

          Levelling the head / of this hanging tool,
          its wielder hoists his hem / above his knee;
          it is his will to fill / a well-known hole
          that it fits fully / when at full length

          He's oft filled it before. / Now he fills it again.

:icon_scratch: :icon_biggrin:

PM

Dit klink na 'n wynsak, seker omdat ek dors is.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

ha ha ha nou maak jy my dors! Ek hou juis die horlosie dop diekant wanneer kan ek so rooietjie vir my en Outoppie skink. En nee dit is nie wynsak nie hoor  :evil6:

PM

Is dit dan 'n beursie?  Ek weet beslis dit is nie wat jy wil hê ek moet dink nie!   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


PM

Mooi man, ek het dit.  Nou wag ons vir die ander ouens om die geheim te kom ontsluit.
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Nou wat het "vannie Baai" nou met botteloopmakers te doen?





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Is dit wat dit is Naas?  Dan het ek die pot skoon mis gesit.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  :icon_salut: Julle is darem slim vandag ne!

Naas

En ek is clueless want ek kenne Ta' Raaitjie se van nie.
Sonder die sleutel tot sukses kan jy mos geen raaisel oplos nie.





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Jy is reg, as dit die verkeerde sleutel is kan dit niks oopsluit nie.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Nogals ne! Nou ja. Daar het julle nou die Lockie uitgevang met julle eie sleuteltjies tot die raaisel met sy erg anderste implikasies. Kon die versoeking nie weerstaan toe ek hom raaklees vandag  :icon_biggrin:

Naas

Wat is ses duim lank, hare aan die een kant en gaatjie aan die ander kant en jy sit hom in jou mond?




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Hie hie dis een of ander (h)arige ding die weet ek  :icon_biggrin:

PM

My potlood het net 'n hartjie, met 'n varkie in, aan die een kant en sy gaatjie is toegestop met 'n loodjie.  ???
Om te weet is om te verstaan.