• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

More stats

Started by PM, September 07, 2011, 05:49:36 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Het julle al op die skakel "more stats" gekliek, heel onder op die tuisblad?
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

*The one and only AWESOME-EST


PM

Dit is altyd vir my interessant dat 'n program al die data kan verwerk en dit so uiteensit.  Ek kom van die dae toe alles met 'n potlood aageteken moes word.  Melk uit die speen en vry by die opsitkers.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehe dits interessant dat dit vir jou interessant is.  Dits 'n redelike basiese programmetjie  :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST


PM

Ja ek hoor wat jy sê, maar my pa het altyd gesê as niks meer wil werk nie, gaan terug na die basiese toe.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

dit is mos gewoonlik waar die fout le!
*The one and only AWESOME-EST


Trapsoetjie

 :icon_salut: Ek glo dit! Jy moet altwee ken, want as die een nie meer so lekker werk nie, moet jy die ander een kan doen. Anders sit jy sonder werk!

:angel12: