• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Vers akkoord en 'n piekniek mandjie

Started by Jeannedarc, September 05, 2011, 10:00:56 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

adéle  :grommit:

PM

Wens ek kan so iets doen hier in die bos!  Wie is lus om te kom, wie kan kom?  Ons kon orals slaap.  Op die vloer, op die dek, onder die boom.  Ha-ha, jy sal net moet lig slaap vir die ystervarke en die bosvarke as jy onder die boom wil slaap!
Om te weet is om te verstaan.