• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Jy MOET dit lees!

Started by PM, August 26, 2011, 05:21:30 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

 Verskuilde Verse (geskaai en gelas uit die maters se ABC-gange) in die woordeboek.

Maters, ons is baie bevoorreg om vir Meraai vannie Baai hier tussen ons te hê wat ons woorde gryp en daarmee toor!
Gaan soek in die biblioteek na julle kosbare bydraes wat sy omswaai in die beste woordkuns.  Kom ouens, kom sê wat julle daarvan dink.  Ek dink sy verdien 'n goue medalje en 'n  :wav:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Moet se, sy's 'n besige vrou.

   :icon_cheers:
elle

Meraai vannie Baai

#2
Angelica dit is my gesteelde tydjies wat kosbaarder is as goud en silwer wat ek so spandeer. As ek julle spore so volg waar julle net gesels besef ek dat selfs daar skitter die kreatiewe lyne en daarom is dit vir kosbaar om dit te 'gaps' en te gaan bewaar in versvorm. Die kopiereg behoort nog steeds aan julle - ek het dit net in ander vorm bewaar. Pleit skuldig u edele - woordverslaaf  :icon_bigsmurf:

PM liefste mater dankie vir jou daar wees en waardering deur die jare uitgespreek  :love7: :notworthy:

PM

Dit is omdat ek dit opreg waardeer Raaitjie.  Jy doen dit  met soveel liefde en oorgawe gedoen.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.