• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

007 kom bieg

Started by Meraai vannie Baai, August 26, 2011, 04:37:28 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Angelica jy was vanoggend die slagoffer van die woorddief. Ek stel voor dat jy die skade gaan besigtig by die woordeboek afdeling "verskuilde verse" loer maar deur al die plasings daar, en as jy klagte het oor die woordrooftog; kan jy dit hier kom uitstal. Wees gewaarsku jy sal die prokurower (wat volgende slagoffer gaan wees) moet saambring om my te oortuig dat ek die ABC-skatte moet teruggee :love7:)

http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2325.0

Angelica

Giggles... nee, Meraai van daar doer onner innie Baai, jy mag maar. Ek het dit baie vleiend gevind. Dankie.
elle

Meraai vannie Baai

Oi joi joi Angelica, sluk die oumens van verligting - al gesien hoe moet ek smeek vir jou ABC skatte voor 'n regter en pleidooie rig aan die jurie  :hello2: :notworthy:

Anicia

hahaha Meraai van die baai,lekker lag ek en manlief vir julle :icon_biggrin: :headbang: