• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dankie Stof

Started by PM, August 22, 2011, 07:37:40 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek wil net graag dankie s♪, my ♪ e van se wil net sing vanoggend! (Nuwe sleutelbord, nuwe moeilikheid!) Dankie Stof vir al die harde werk wat jy gister gedoen het.  Die forum lyk 'n bietjie anders, Stof het kom orde skep.  Dankie vir die skerm en dankie vir al die persoonlike hulp om my aan die gang te kry om aan die boek te werk.  Ek llief jou.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Mag ek maar kom AMEN skrywe  :love7: :notworthy: