• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

lox se bydrae tot die boek

Started by Lox, August 17, 2011, 12:02:56 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

ek weet nie of julle my bydrae wil sien nie maar hier is so deel daarvan.

Hierdie was die eerste probeerslag
en het nie so soos dit hier lyk die einde gehaal nie


hier is nog 'n paar wat nie so  soos dit hier lyk die einde gehaal het nie

























wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Wow Lox.  Dit het nie die boek so gehaal nie, maar dit wat ek in die voorskouboek gesien het is pragtig.
Ek wag vir daai CD my vriend. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

dis oppad PM, sal môre blykbaar daar by julle poskantoor wees.

moet ek die finale prentjies vir die boek ook plaas?
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

Sjoe dit baie mooi mnr. Lox!!! mal oor die duik fototjies!!  :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST


PM

Jy kan ja!  Hoekom nie?  Dan kan ek die CD direk aan Henk besorg.  Baie dankie vir jou mooi aandeel aan die boek Lox.  Jou werk is pragtig.
Om te weet is om te verstaan.

Gawelina

Loxie, dis pragtig! Jy het verniet geworry of dit mooi genoeg sal wees.

Lox

dankie julle. ek sal kyk of ek netnou kans het om die boek fotos te laai. van di ehierbo is gebruik maar die geskryf het ek uitgehaal, dit spoil die foto.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Lox, ek wou nog sê, sodra hierdie boek afgehandel is begin ons solank met die volgende een.  Ons sal uit die aard van die saak baie meer tyd hê om daaraan te werk en te spaar.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

en ondervinding hê wat werk en wat nie
ek dink aan my stories te vertel op een blad en die vlg blad dan foto of 2 te plaas wat iets van die storie op die blad wys langsaan wys
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dit is nie maklik om almal gelukkig te hou nie,  maar ek dink dit is 'n uitstekende gedagte,  dan is almal tevrede.   :love7:

En ek is natuurlik "almal".  *lag*
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hey....................

ek is ook maklik tevrede, ek dink Loxi het talent en maak nie saak hoe hy wat verander of bysit nie, dit gaan steeds goed lyk oordat hy smaak het.
*The one and only AWESOME-EST


PM

As jy al Lox se skurwe voete gesien het sal jy weet hoeveel myle hy al agter daardie talent aan geloop het.   :sign10:

Hy mag maar want hy kan!   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

praat jy van iets soos dit wat my voetspoor kan wees PM?
Olifant wen my net net.


of dalk die ware jakob



wat so van naderby lyk?



met so paar jare se myle agter die blad.

loop die skoene van binne af op, en die lakens skuur deur, gelukkig is die vrou baie korter as ek anders sou haar onder bene permanent vol rowe wees.


wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Angelica

Lox, ek sal nou nie se ek is mal oor jou voete nie, maar jou foto's maak 'n honderd keer op daarvoor.
(Dalk moet jy sokkies aantrek bed toe. Jy vrou sal dit baie waardeer).
elle

PM

Dit is presies daardie voete waarvan ek praat.   :sign10:  Jy kan 'n kameeldoring trap dat hy huil.   :love7:

Ek dink ook nie die warm sand het enige impak op jou nie Lox.
Om te weet is om te verstaan.