• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Heerlike gedigte van Hans du Plessis

Started by Angelica, August 14, 2011, 09:27:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica



Heerlike gedigte hierdie wat my altyd laat glimlag al lees ek dit oor en oor.


Boegoe vannie liefde  (Hans du Plessis) – 2002

Ek wil jou vir altyd neffens my hê,
hou my sos boegoe teen jou vas:
ek wil sosse ring om jou se vinger pas,
en sos grashout op jou se hart loop lê.

Die liefde het eentlikie dood se krag,
hy gryp jou wa jy niks verwag;
die liefde die soek okkie ytie,
vra nou nie wat jy self beslytie.

Die liefde brandsteek 'n annerlike vier,
en jy kannie hele waterse kom stier,
of goi ma Grootrivier yt op hy se kop,
môre sien jy, hie statie liefde self wee op!






Voer my  (Hans du Plessis)  -  2002

Vrouense, voer vi my met resyne,
versterk my mettie veld se wille vrig,
ek raak flou van liefde innie dyne:
hy se regteram voel ek hie agter my rig,
ennie linkerarm oener my kop is ok syne.


++++
elle

PM

Dankie Elle,  dit sit ook 'n glimlag op my bakkies.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

En ekke het ganiet in oorgawe - smaail van oor tot oor en weer van vooraf  :icon_biggrin: :notworthy: