• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Prentjies?!

Started by Chichi, July 30, 2011, 06:07:59 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Chichi

Okay so ek teken gewoonlik dan scan en edit ek dit op my rekenaartjie, wil baie graag 'n tablet het dat ek sommer van die begin af dit op die pc kan doen, maar nou ja, sal eendag een kry  :icon_biggrin:

Hier is een van die eerste werkies wat ek gedoen het, ek hou daarvan om mense te teken, ek voel die menslike liggaam is die mooiste kuns wat daar is en daar is rerig vir my niks mooier as dit nie.  Ek sit alhoewel meer detail in die gesiggie, dits die gedeeltes waarop ek meestal trots is.



En sy is een van die werkies wat ek vir 'n vriend gedoen het.



Comment maar, vertel of jy dit baie haat of dink dits okay  :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST


Naas

Dis Ohwsome! Ek gaan onmiddelik my kwassies ophang. Hulle het in elk geval droog geword met verf op.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Chichi

haha dankie :)

Moenie jou kwassies ophang nie!! ek wil jou werk sien!!

:icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST


PM

#3
Luister hier,  dit is so goed, dit kan enige tyd in ons boek kom.  Gaan lees by boekvoorstelling en bespreek vir jou bladsye.  Dit is uitstekend!   :notworthy:

Ek het tog 'n geraamde skildery van Naas! 
Matertjie,  jy hoef nie jou kwassies op te hang nie,  stof dit net af. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

chichi dis baie mooi, dankie dat jy wys
jy mag nog wys

teken jy uit jou kop of gebruik jy 'n foto om die basiese riglyne te gee?

ek wens ek het so talent gehad van teken of skilder maar nou ja almal kan ook nie selfde talent hê nie. ek probeer maar die verbeter wat ek het al is dit soms ook net nonsens gorrel.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Chichi

Ek teken nie van 'n prentjie af nie, maar kry soms inspirasie van 'n foto of ietsie af. As ek baie van iets hou dan sal ek dit teken, maar verander dit altyd sodat dit my eie is.  :icon_biggrin:

Baie dankie PM!! Ek sal gaan kyk  :icon_biggrin: :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST


Meraai vannie Baai


PM

Chichi, ek wag om te hoor hoeveel bladsye jy wil bespreek vir jou werk. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Dit is werklik besonders. Pragtig!

Chichi

Hehe PM, nee my werkies verdien regtig om in 'n bundel te wees nie, dit is baie afgerammel en onnet.  Dit kort nog baie aandag voordat ek dit iewers so awesome soos die boek sal plaas. 

Baie dankie Fransi :)

PS. ek doen stukkies op versoek ook, indien jy baie graag ietsie wil hê wat in my reik is  :smileinbox:
*The one and only AWESOME-EST