• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

eskom

Started by Lox, July 29, 2011, 06:18:45 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Eskom has made a public anouncement:

"Eish, we have good news and bed news... Eh, the bed news is thet the sheet is going to hit the fen weeth thees powa seetuation."

"Howeva, the good news is thet the fen is not wekking"
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Meraai vannie Baai

Mens kan net giggel  :evil6: en ek haal my hoed af vir die Afrikaner humorsin. Gaan dit nou eers vir die manne wat kragtige saad plant op die 'lektriek-lanne hier by ons aanstuur! Outop moet maar vertaal  :icon_biggrin:

PM

Dankie tog die "fen is not wekking" anders was ons almal vol sproete!   :munky2:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

eeewww

en deja vu....

:icon_jokercolor:
*The one and only AWESOME-EST


Naas

#4
Sela Chichi.... Sela.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Chichi

Naas, wat moet ek jou more weer vra?
*The one and only AWESOME-EST


Naas

Dinge het intussen verander. Hulle sit so dan en wan die krag aan om die fan skoon te kry.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ja wraggies, ons het hom gekry die sheet by die piespot. Die "powder giant" hy is ga defiet!
Om te weet is om te verstaan.