• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skaaf weer aan hierdie een

Started by Fransi, July 28, 2011, 11:54:56 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

 :hello:

PM

Uitstekend,  ek het skoon weggeraak in jou vertelling. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


adele

skitterende woordbeelde, soos die son gelint deur my hare...
pragtig, met 'n baie onverwagte slot wat weer aansluit by jou titel- net nadat ek gedink het hier kom 'n sprokieseinde

:grommit:
adéle  :grommit:

Fransi

 :hello:

Baie dankie PM, Meraai en Adéle.

PM

Ek het eers gou weer hier kom loer omdat ek sukkel om Aspoestertjie ingepas te kry.   :icon_biggrin:  Die papier is te "kort".   :icon_biggrin:  Ek sal 'n plan maak.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Ja, ek soms met my skryfwerk bietjie van 'n langasem. ;-)  :icon_biggrin:  :icon_biggrin:  :icon_biggrin:

PM

Ek het juis hier kom soek na Gawie se gediggies wat in die boek is, toe ek hier op jou werfie lewe gewaar en sommer jou e-possies ook raakgelees het.
Soms is 'n langasem nodig om 'n langverhaal 'n kortverhaal te maak.   :icon_biggrin:   :love7:
Om te weet is om te verstaan.