• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

My grootste verwagting is oorskry!

Started by PM, July 19, 2011, 11:28:37 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek kan werklik nie glo hoeveel mense my oorval het met inskrywings nie!  My grootste verwagting is oorskry!  Ek is so opgewonde jy kan met my stede bou!   :icon_biggrin:  Natuurlik, uit die aard van die saak,  kom Die Afrikaanse Forum se lede eerste!  Ek sal dit baie waardeer as julle vir my laat weet wie wil hoeveel bladsye bespreek.  Die afsny datum is die einde Julie.  Daarna sal ek bladsye aan ander belangstellendes toeken. 
Komaan matertjies,  dit is die Afrikaanse Forum se boek!  Ek lief julle stinkend!
Om te weet is om te verstaan.

Stof

Stof is so bly jou kind is gesond gebore en tel reeds gewig op.  Mag sy spoedig groot genoeg wees om baie binnekort die wereld in die oge te kyk!
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie.  Twee breinselle bots en vreemde goed beland op papier.

Meraai vannie Baai

Ek juig en jubel saam en kom sit met grooooot respek my AMEN langs Stof se kommentaar matertjie  :love7: :notworthy:

PM

Julle!  My tone krul, maar hier binne is ek diep dankbaar!   :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.