• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skaaf weer aan hierdie een

Started by Fransi, July 19, 2011, 10:39:09 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

 :hello:

PM

Rilling op rilling glip teen my ruggraat af!  Fransi, dit is 'n ongelooflike mooi gedig met soveel fasette!  Goed deurdink en blink gepoleer!
Ek hoop jy bied hierdie gedig aan vir die boek en ek jeuk om te sien watter kunswerk jy gaan voorstel!   :hello2:

Ek wag nog dat jy Mara plaas.
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Baie dankie PM, ek sal baie graag hierdie enetjie asook Mara in die boek wil hĂȘ as die ander saamstem. Ek wens ek kon vinnig skilder, want dan het ek beslis dit geskilder ook, maar ek is te stadig. My huidige kunswerk hou my seker nou al 'n halwe jaar lank besig- miskien sou ek meer kon voltooi as ek dit voltyds kon doen. Ek sal maar aanhou droom oor daardie dag. :-)


Fransi