Author Topic: 'n Huis vir ons Heer  (Read 3733 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
'n Huis vir ons Heer
« on: July 18, 2011, 08:28:24 PM »
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n Huis vir ons Heer
« Reply #1 on: July 18, 2011, 08:49:24 PM »
Dit, is 'n meesterstuk.  Die kunswerk pas so perfek by die gedig.
Om te weet is om te verstaan.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: 'n Huis vir ons Heer
« Reply #2 on: July 18, 2011, 09:03:34 PM »
dankie baie! ek toets dit nou, weet nie of dit gaan werk vir die bundel nie, gaan nog een probeer. wanneer jy die uitleg begin doen, moet jy asseblief sê of dit so gebruik kan word.

 :grommit:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: 'n Huis vir ons Heer
« Reply #3 on: July 18, 2011, 11:12:20 PM »
Mater dit is pragtig  :love7: In ons ekphrasis-bundels het ons hierdie woord en beeld gebruik en dit werk uitstekend. Ons drukkers het net 'n vereiste vir die minimum grootte van die foto wat gebruik word en natuurlik dat daar geen kopiereg op die agtergrond materiaal is nie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n Huis vir ons Heer
« Reply #4 on: July 19, 2011, 03:01:38 PM »
Dankie Raaitjie,  kopiereg is baie belangrik.

Dit is pragtig Adéle.  Speel 'n bietjie met die kleur van die letters.  Dit mag dalk net 'n verskil maak, die geskrif sal dalk ook makliker lees.  Dit sal uitstekend werk vir die bundel. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: 'n Huis vir ons Heer
« Reply #5 on: July 19, 2011, 08:29:29 PM »
ekke besig daarmee, ek is bly julle hou van die idee

 :grommit:
adéle  :grommit:

Offline Oubaas

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 10
  • Gender: Male
  • 'n Gewillige donkie vir Jesus Web: http://www.facebook.com/home.php?sk=group_304095766282805&view=info&refid=0
    • Oppie Koffie Gemeenskap
Re: 'n Huis vir ons Heer
« Reply #6 on: July 20, 2011, 07:00:33 PM »
Wow maar dis mooi. Waar staan die gebou?

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: 'n Huis vir ons Heer
« Reply #7 on: July 20, 2011, 07:15:20 PM »
dit is die ng kerk op Ventersburg inni Vrystaat, net so mooi van binne ook, jaaare terug gebou, nadat die eerste kerkie in die anglo-boere-oorlog deur die engelse afgebrand is. die ou houtbanke en hoë staalplafonne is vir my baie mooi. daar is 'n hele geskiedenis rondom die kerk, ek sal gaan oplees en dit kom plaas, wanneer daar weer tyd is.
adéle  :grommit:

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: 'n Huis vir ons Heer
« Reply #8 on: July 20, 2011, 09:41:45 PM »
dalk lyk dit leesbaar?

adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: 'n Huis vir ons Heer
« Reply #9 on: July 20, 2011, 10:48:14 PM »
Dit is baie duidelik en leesbaar vir my! Die wit van die skrif dra by tot rustigheid en vrede :notworthy:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n Huis vir ons Heer
« Reply #10 on: July 21, 2011, 06:07:54 AM »
Jy is 'n ou doring matertjie!  Wens jy was hier naby om my te help!   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n Huis vir ons Heer
« Reply #11 on: July 21, 2011, 06:09:27 AM »
Dit sal pragrig wees as jy die geskiedenis van die kerk ook in die boek kan plaas. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: 'n Huis vir ons Heer
« Reply #12 on: July 21, 2011, 06:02:39 PM »
gaan nie werk nie, die foto is te 'hoog'.
op landscape sal ek net foto's kan gebruik wat ook dwars le. hierdie was goeie oefening.

maar ek kan toestemming vra by daardie kerkmense en iets prakseer. dalk die foto op die helfte van die A4 en die ander helfte die geskiedenis. sal oefen.
adéle  :grommit:

Bestuur

  • Guest
Re: 'n Huis vir ons Heer
« Reply #13 on: July 22, 2011, 05:39:00 AM »
Ek weet jy sal jou bes doen.