• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

perfekte voorgee

Started by Trapsoetjie, July 15, 2011, 12:20:49 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

perfekte voorgee

...het 'n pyn wat nie wil beswyk
'n pil kan hom nie stil
rukwinde skeur deur openinge
donkerwolke wat deur die gaatjies kyk
glasstukke wat in my ore gil
...met 'n glimlag, alle oë bereik!

© Trapsoetjie

PM

Baie goed gedoen Trappies.   :love7:
As ek hierdie gedig ontleed sien ek  iemand wat 'n woeste storm van binne ervaar, maar te midde van dit, met 'n glimlag, sonder dat die ander dit agterkom, die wêreld in die oë kyk.  As jy bedoel dat jy tot die mense  deurdring, dan moet dit "bereik" wees.  Help my asseblief as ek verkeerd is. 
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Dis reg baie dankie PM dis wat ek wou "bereik"  :icon_biggrin: O ja en jy het hom regopgesom.

:angel12:

PM

Met groot liefde en plesier!   :love7: 
Om te weet is om te verstaan.