Na dit vroeër gereen het: Oppad van sesriem na sossusvlei lyk die veld, of woestyn, amper soos graanlande.
503, 504, 505, 506
Duin 45
507
Oppad dooievlei toe, 1,1 km se stap
Ons was sowat 11 uur die oggend daar by sossusvlei en ek en Warick het besluit om te gaan kyk hoe lyk dooievlei
Ons pak elkeen 1 liter koeldrank en met ons kameras en ek sandale in die hand stap ons.
509
Langs pad die mense gekry 510 en toe ek verder kyk in die rigting waarheen ons gaan besef ek hoe groot is die sand hope as jy kyk die stippels is mense.
510, 511
Die foto het ek van dooievlei se kant af geneem terug na sossusvlei toe, daar waar jy die bome agter sien.
512
Dooievlei: die wit kol met die swart dooie bome. As mens sien hoe groot die dooie bome is besef jy hier van ‘n afstand hoe groot is die dooievlei.
513, 514
Die duin wat dooievlei afgesny het.
515
word steeds vervolg..............