• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana caprivi 14 C

Started by Lox, July 12, 2011, 08:59:47 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox


474 die ander slaapkamer van selfde bungalow.


476   en 477 sommige bungalows word treehouse genoem want hulle is so in die bome gebou
elke bungalow of treehouse het sy eie badkamer in gebou.





478     na die badkamer met baie sterre, baie meer as 5 sterre.



478    Daar is altyd plan te maak as die water dalk opraak.



479    En 480 die mooiste treehouse volgens my mening met sy badkamer






481    die uitsig oor die Okavango rivier met Buffalo net regoor. Toe ek hier staan dink ek aan die boek van Buffel Struikel wat ek gelees het. Daarin word vertel van die 2 pelle wat op die grens was en een aand na uitval tyd ( ek dink dit was 1 dag voor hulle sou huistoe gaan, kan nie reg onthou nie) het hulle in die rivier gaan was. Die een wat die storie vertel het, het uitgekom en sy vriend het 'n draai gaan swem en dit was die laaste sien van hom want 'n groot krokodill het hom gevang...........




482   een van die permanente tente wat jy kan huur.




483   Albertus het lekker roosterkoek gemaak.



484    so lyk die kampeerplek waar ons gestaan het in die nag, die rivier is so 15 tree agter die tent.


wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Ek weet sommer 'n ou kan lank daar uitspan.  Dit lyk na net die plek vir my!
Om te weet is om te verstaan.

Lox

was 3 nagte in die Caprivi en dit voel 3 nagte te min dalk 6 te min.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.