Author Topic: botswana zambie 13 A  (Read 3595 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
botswana zambie 13 A
« on: July 12, 2011, 07:49:48 PM »
Deel 13
Al die fotos van hier af het ek afgeneem

Woensdag oggend vroeg met eerste lig het Faffa, Alida, Kobus en Nolene terug huistoe vertrek.
Ek, Warric, en Albertus het ook vroeg ingepak en opgepak om verder te ry.

Vir die wat in karre belangstel: ek het sommer vir die interssantheid hierdie Toyota Hilux Surf afgeneem
Foto 413



Gitser het ons by die Tunya lodge verby gery en gewonder hoe lyk dit binne as die bord buite so lyk
Foto 414


En so lyk die die Tunya lodge buite. Dit is in Livingstone, dalk ‘n goedkoop opsie? Ek dink ek kamp liewer.
Foto 415


Foto 416 oppaktyd by waterfront livingstone


Foto 417
Waterfront kamp


Foto 418
Gereed om te ry


Foto 419
Op die pad tussin Livingstone en Kasane kry jy hierdie hek in die pad by ‘n resefaat. Die hek staan oop aan die een kant en ek stop, daar gebeur niks, niemand kon nader nie, ek dink nie eers ons het iemand daar gesien nie. So paar km verder weer so hek maar dan moet die karre van voor af stop. Dis hekke weerskante van netuurresefaat, maar dit maak nie sin dat die hek jou laat stop en niemand en niks kom eers na jou kar toe nie. Maar nou ja dan moet ons onthou Afrika dink anders as ons.



Foto 420


Zambezi rivier by Katima Mulilo


Foto 421

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.