• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wekom Anne-Lize

Started by PM, November 07, 2024, 09:30:01 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie welkom.   :hello:
Kom kuier saam en voel vry om op enige onderwerp kommentaar te lewer.
Om te weet is om te verstaan.

Anne-Lize

 :hello: Baie dankie vir die hartlike verwelkoming en dat ek deel kan wees van Die Afrikaanse Forum.

PM

Ek sien uit daarna om jou bydraes te lees.  Jy kan gerus vir ons 'n bietjie meer van jouself vertel. 
Om te weet is om te verstaan.