• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Verdeelde gevoel

Started by Trapsoetjie, July 07, 2011, 12:21:02 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Verdeelde gevoel  

Met gemengde gevoelens
smeek ek na my hartswens.
In afsondering wil ek my hou!

Geniepsig is die woorde,
verby in 'n sekonde.
Deur my skeur die skeiding!

Met 'n rinkhalsdans tussen wil en moet,
word ek met 'n glimlag begroet.
Is dit net my verdelings verbeelding!

©  :angel12:

PM

Mooi Trappies!  Ek is bly om te sien jy het nog ink!  Dankie vir die deel matertjie.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.