• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Herinnering uit die ou dae

Started by PM, December 29, 2021, 08:40:34 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek lees 'n boek uit die 1800 era en sien dat die mense sand gebruik het om ink mee te klad. 
Dit laat my onthou van my kinderjare toe ons inkpenne gebruik het en kladpapier 'n gawe was. 
As jy links is besef jy die waarde van kladpapier.  Soms maak gewone balpuntpen ook 'n streep oor die papier as jy skryf. 
Nou verstaan jy hoekom linkshandiges met 'n pen in die hand so 'n krapkloutjie het.  :read2:
Om te weet is om te verstaan.