• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Toe jy my ontmoet het.

Started by Trapsoetjie, July 07, 2011, 12:02:50 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Toe jy my ontmoet het.

Met ons ontmoeting was jou woorde
sag fluistering in my ore...

...jare later...

sal jy vir my sê:
"Toe ek jou ontmoet het..."
© Trapsoetjie

PM

Daar neem jy my nou Bloubergstrand toe,  daar waar ons die eerste keer ontmoet het,  buite in die straat, toe die wind ons behoorlik deurmekaar gewaai het!  Dit was 'n wonderlike dag in my lewe.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.