• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hol my dol!

Started by PM, November 17, 2021, 05:11:04 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek lag my 'n papie.  My tuinjong ploeter nou al die hele middag hier rond want dit is bitter warm.
Toe gaan die krag af.  2 Ure se pret. Sukkel hy 2 ure om die kar te was.  (Het mos nie krag daarvoor nodig nie!) Ek meen, lektriese krag.  :angel4:


Nou gaan die krag aan en hy probeer die gras verder sny.  Skielik kom hier 'n sterk wind op en 'n paar verdwaalde haelkorrels.  Spring Ta daar weg en hardloop in die huis in met grasmasjien en al!   :sign10:


Die werkers op die dak steur hulle nie daaraan nie.  Hulle hou maar aan met kap en kap en saag en saag.  Hulle werk mos vir hulself en nie vir 'n baas nie!


Ai man, welkom tot die nuwe SA.

Om te weet is om te verstaan.

Arina

Hol my Dol!   :sign10:  Ek geniet jou humorsin. 

Ja jong, die wetters wil nie werk nie.  Staan net elke dag bakhand vir hul "pay" maak nie saak of hulle dit verdien of nie.   :evil6: