• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana toer - vic falls 12 D

Started by Lox, July 06, 2011, 08:58:11 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

422 F Waterfront se swembad


423 F die mistigheid van die valle stroomaf teen sononder


424 tot 427 almal deur Faffa geneem









Die laaste aand wat ons saam was het ons gaan uiteet by die Waterfront. Faffa, Alida, Kobus en Nolene het die volgende dag die pad terug huistoe aangepak en ons ander 3 het meer rustig deur die Caprivi huistoe gery. Die aand se kuier was heerlik en die kos was ok, niks om oor huistoe te skryf nie.

428 A



429 A Nolene tel die geld. Ons het in US$ betaal en dit het baie somme maak gekos om die kwatchas na $ uit te werk en seker te maak ons betaal reg.



Word steeds vervolg (Caprivi toe)
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Pragtige foto's die hele toer deur.  Dankie Lox.
Om te weet is om te verstaan.