• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Afrikaners is uniek

Started by PM, November 14, 2021, 03:34:34 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Vertellings begin so ...
In Engeland – Once upon a time ...
Amerika – Long, long ago ...
Suid-Afrika – Onthou jy daai aand toe ons so vreeslik dronk was ...
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Na seks:
England - That was splendid George. You may ggo back to your courters now.
America - Now that was exiting. Whars your name again?
Suid Afrika - Nou't jy seker al jou respek vir my verloor nê.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

George laat my dink aan daardie oujaarsaand middernag eskepade:  Dinner for one.  As jy dit nog nie gesien het nie, weet jy nie wat jy mis nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Kyk dit so drie keer 'n jaar.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Om te weet is om te verstaan.

PM

Gaan na youtube en vra vir dinner for one
Om te weet is om te verstaan.