• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Colage 1

Started by PM, November 13, 2021, 03:30:19 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dit is van al die geknip dat jy nie tyd kry om iets te leer nie en ek moet sê, spoeg en plak gaan jou nou nie hier help nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

 :evil6:  Onthou ek nou daai skêr wat ek in standeerd ses gehad het. Sjoe :icon_biggrin: :hello2:


:icon_bigsmurf:

Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hier moet ek maar self prentjies maak  :toothy4: Voel of ek klaar in die tronk is lol.

PM

Raaitjie, het jy gesien as 'n mens op die skuifspeltjie klik dan maak 'n venstertjie onder op die skerm oop? Kliek daarop. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

As ek op hom druk verskyn al die icons wat ons hierbo het. Sniksnik.

PM

O gatta pattatta. Ek het weer gaan soek by SMF waar ek die vraag geplaas het, maar dit is nou net weg.  Ek het daar gelees van die opgradering, maar dit is beslis nie vir 'n leek soos ek nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Het ook weer gou self gaan lees maar ver bo my vuurmaakplek ook. As ek op die speldjie druk langs die kant en dit oopmaak op aparte blad is dit ook net die speld-icon. Niks prentjies  :crybaby2:

PM

Ek het ook 'n briefie geskryf aan Jannas, maar ek weet nie hoeveel kennis hy het van forums nie.  Ek sal egter aan elke deur klop tot iemand oopmaak.  Daar moet 'n antwoord wees. 
Het julle net een rekenaar in die huis?  Of dalk 'n slimfoon?  Kan jy dit dalk probeer? 
Om te weet is om te verstaan.

PM

Raaitjie, dit laat my so dink aan die tyd toe ek so gekla het "oorlat" ek nie icons kon gebruik nie.  Niemand kon my help nie en toe net eendag toe werk dit.  Naas het ook kop gekrap en alles probeer, maar niks wou help nie.   :icon_scratch:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek het nou al Chrome se nuwe binnegoete afgelaai maar helaas, nog geen fotos te siene. Dalk gebeur die wonderwerk ook eendag vir my soos vir jou  :icon_biggrin:

PM

Ek het nou weer gesien met die forum se werking, net een "simple" verstellinkie kan alles deurmekaar krap. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Dink ek kon van die begin af net fotos sien wat met die ander program wat ek gebruik het, geplaas was. Dink dit is selfde ene wat AB ook gebruik.

PM

AB het Dropbox gebruik. 
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Ta Raaitjie, ek is nou deur my profiel waar alles werk. Desperaat probeer die volgende of kyk net wat verskil.
Gaan na: profile
Modify profile
Forum profile
Kyk nou dat al die volgende leeg is:
Location
ICQ
AIM
MSN
YIM
Website title
Website url
Druk op change profile onder regs
Gaan dan terug na forum profile
Kies: look and layout
My keuses is alles skoon
Time is op forum default
Time offset 0
Tweede laaste opsie moet wees "don't show at all"
Laaste opsie "don't show"
Klik weer op change profile onder regs.
Hopelik help dit. Indien nie moet ons maar aanhou probeer. Die forum ghoeroes hap ook spookasem wanneer ons hulle vra en omdat hulle nie direk geraak word nie gaan dit hulle nie eintlik pla nie.

:mumum: