• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Colage 1

Started by PM, November 13, 2021, 03:30:19 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

My eerste probeerslag.
Om te weet is om te verstaan.

PM

Sien julle dit en hoe groot is dit?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Hoe groot is dit Naas? 
Om te weet is om te verstaan.

Antjie Patat

PM, dit lyk na net minder as 1g, en dis n goeie grote. Die fisiese vertoon as hy oopmaak is wel taamlik groot, en onnodig om sooo groot te wees, alhoewel dit nie vir my persoonlik pla nie

PM

Dankie, ek gaan  kyk of ek dit nog kleinder kan maak. 
Om te weet is om te verstaan.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Naas

Waar het jy die foto van my skoonma gekry?
Nie gedink sy kan kleiner gemaak word nie.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Assie

OOM NAAS!!! Ta Maggie het nie sulke lang tande nie en die is 'n mooi varkie.

:mumum:

Naas

Nee Assie, dis nie die tanne wat my aan skoonma laat dink het nie, dis daai weglê pote en die hangore.
Van Maggie gepraat, wat is die verskil tussen haar en 'n seekoei?



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Assie

SIES OOM NAAS!!! Nee ek weet nie.

:mumum:

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

Antjie Patat

 :sign10: hahahahaha, gelukkig het ek nie n skoonma nie....

PM

NAAS! Jy is veronderstel om my te help om foto's kleiner te maak sodat ek die inligting vir die ouens wat wil saamspeel gee.
Julle drie is baie stout.  Dit is tyd dat die tjoekie se deure oopmaak, covid of te not!
Om te weet is om te verstaan.

Naas

 :dontknow:  Maar ek weet nie hoe nie. Ek is nog by die skêr dae.  :icon_scratch:
Ek is maar net een, maar ek ís een.