Author Topic: Botswana - vic falls 12 B  (Read 3703 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Botswana - vic falls 12 B
« on: July 06, 2011, 07:55:06 PM »

400A lyk soos reënbui wat op ‘n streep ophou, as mens so natreën is dit soos donderbui,



401 A


402 A



403 A


404 A wys die reënwoud wat oorgenoeg reën kry en die plante floreer


405 F is die brugberaad se brug, al verbinding tussen Zambië en Zimbabwe in daardie omgewing.



407 F die boilingpot onder naby die groot voertuig brug.



408 K nog ‘n foto van die baie water



411 F ysterbrug van ander kant af
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.