• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

botswana trip deel 12 A

Started by Lox, July 06, 2011, 08:53:03 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Deel 12

Die middag na ons helikopter gevlieg het, het ons die valle aan Zambië se kant gaan bekyk.

389 A hier staan ek by Livingstone se standbeeld aan Zambië se kant.


Fotos van die valle aan Zambië se kant. Dit is moeilik om te besluit watter kant die mooiste is.
Zambië se kant is baie korter en het meer water en ons het meer nat gereën.

390 A



391 A



392 A




395 A



396 A


397 A


398 A wys die ysterbrug wat oor 'n kloof gaan maar dis nie die kloof waardeur die rivier gaan nie.
Die brug is lekker nat en baie glad.



399 A

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.